HET JY JESUS LIEF OF SPEEL JY TONEEL?
40 DAE PAASSONDAG TOT HEMELVAART VRYDAG 26 APRIL 2024 Johannes 21 vers 17: Petrus het bedroef geword omdat Jesus hom die derde keer gevra het: “Het jy My lief?”, en hy antwoord Hom: “Here, U
40 DAE PAASSONDAG TOT HEMELVAART VRYDAG 26 APRIL 2024 Johannes 21 vers 17: Petrus het bedroef geword omdat Jesus hom die derde keer gevra het: “Het jy My lief?”, en hy antwoord Hom: “Here, U
Eulogie of Lofrede of Huldeblyk Die woord “eulogie” of “lofrede” kom van die Griekse eulogia, wat “lof” beteken. Dit is ‘n kombinasie van eu, wat “goed” of “wel” beteken, en -logia, wat “spreek” of “woord”
ROU (19) KONSEP HULDEBLYK Baie dankie dat julle vandag hier bymekaargekom het om hulde te bring aan (oorledene se naam) ……….. Julle teenwoordigheid en ondersteuning gedurende hierdie tyd beteken baie vir die familie en vriende.
KHOISTORIES (4) WIE GAAN DIE GEVEG WEN Ghaap, aangedryf deur die woorde van sy oorlede Vader, Plaaitjie “Ghaap jy moet die Griekwa volk lei, wees altyd regverdig en kalm..” het kalm gebly in die klem