PREEK SONDAG 6 JULIE 2025 LESSE OOR DIE DOOD
PREEK 6/7/2025 LESSE OOR DIE DOOD Gebed voor die skriflesingHere ons God, U is die Skepper van lewe en die Een wat ons dae tel. Wanneer ons vandag uit U Woord lees, gee ons die
PREEK 6/7/2025 LESSE OOR DIE DOOD Gebed voor die skriflesingHere ons God, U is die Skepper van lewe en die Een wat ons dae tel. Wanneer ons vandag uit U Woord lees, gee ons die
PREEK SONDAG 29/6/2025 ’N LEWE MET GOD IS SOMS MOEILIK Gebed voor die Skriflesing Here ons God, U wat die bron van alle waarheid is, ons nader U nou met ootmoedige harte. Wanneer ons die
Sondag 22 Junie 2025 PREEK – I HAVE A DREAM … Esegiël 37 vers 1 tot 14 Gebed voor die skriflesing : Here ons God, U Woord is lewe en lig vir ons pad. As
SONDAG 18/5/2025 PREEK: GOD WIL DAT ONS VERDRAAGSAAM WEES MET NOODLYDENDES Levitikus 19:33-34 : ““Wanneer daar ‘n vreemdeling by julle in julle land woon, mag julle hom nie onderdruk nie. Julle moet hom soos ‘n
PREEK SONDAG 4 MEI 2025 – VRYHEID, OORLOG EN HOOP IN CHRISTUS Exodus 15 verse 1 tot 21 Gebed voor preek: Vader van lig, Ons kom vandag voor U met swaar gemoed. In ’n
6/6/2025 EERLIKHEID BEGIN BY KARAKTER EFESIËRS 4 VERS 25 tot 32 – “Lê daarom die leuen af en spreek die waarheid met mekaar, want ons is lede van mekaar.” INLEIDING Eerlikheid. Dis ‘n woord wat
PREEK 23 MAART 2025 Narsisme en die Christen 2 TIMOTEUS 3 VERSE 1 TOT 5 Inleiding Die ou Griekse mite van Narcissus vertel die verhaal van ‘n jongman wat verlief raak op sy eie beeld
PREEK 2/3/2025 – LIEGENDE WERELD LEIERS NEHEMIA 6 VERSE 1 TOT 10: “…. Die gerug wil dat die koning van Persië hiervan te hore sal kom. Kom nou, kom ons praat.” Ek het hom terug
PREEK 16 FEB 2025 – POLITIEKE LEIERS SIT ONS IN SAK EN AS ESTHER 4 : “TOE Mórdegai verneem alles wat gebeur het, het Mórdegai sy klere geskeur en ‘n roukleed aangetrek, en daar was
PREEK 26 JANUARIE 2025 DIE GESONKE BYLLEM – 2 KONINGS 6 VERS 1 TOT 7 Inleiding Liewe Bloglesers, het u al ooit iets verloor? ’n Belangrike sleutel, ’n beursie, of iets kosbaars? Die Bybel is