SATERDAG EERLIKHEID DAGSTUKKIE-REEKS 5 APRIL 2025
5/4/2025 EERLIKHEID EN BEKWAAMHEID “Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as ‘n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, ‘n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te
5/4/2025 EERLIKHEID EN BEKWAAMHEID “Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as ‘n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, ‘n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te
3/4/2025 EERLIKHEID EN GEREGTIGHEID “Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is: en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen, trou lief te hê en nederig te wandel
2/4/2025 EERLIKHEID EN KONSEKWENTHEID ‘KERK ENGEL … HUIS DUIWEL!’ “Laat julle ‘ja’ ‘ja’ wees en julle ‘nee’ ‘nee’, sodat julle nie onder ’n oordeel kom nie.” – Jakobus 5 vers 12 Eerlikheid en konsekwentheid is
1/4/2025 – EERLIKHEID EN DISKRESIE “Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; ‘n betroubare mens bewaar ‘n geheim” – Spreuke 11 vers 13 Eerlikheid en diskresie klink op die oog af soos twee teenoorgesteldes
31/3/2025 EERLIKHEID EN INTEGRITEIT – ‘HY WANDEL VEILIG’ Eerlikheid en integriteit is soos tweelingbroers in die geloofslewe – onafskeidbaar en fantasties wanneer hulle saam beoefen word. Eerlikheid beteken om die waarheid te spreek en nie
‘LEEF DIE WAARHEID’ 31 MAART – 5 APRIL 2025 Wat is eerlikheid? Eerlikheid is méér as net die afwesigheid van leuens. Dis ‘n lewe wat gebou is op waarheid, opregtheid en integriteit – eerlikheid teenoor