PREEK SONDAG 13 JULIE 2025 KREATIWITEIT AS DEUG
PREEK 13/7/2025 JY IS OOK KREATIEF, GEBRUIK JOU GAWES Gebed vóór die Skriflesing Here ons God, U is die Skepper van alles wat mooi en goed is. Open nou ons harte en gedagtes sodat ons
PREEK 13/7/2025 JY IS OOK KREATIEF, GEBRUIK JOU GAWES Gebed vóór die Skriflesing Here ons God, U is die Skepper van alles wat mooi en goed is. Open nou ons harte en gedagtes sodat ons
12/7/2025 – KARAKTERTREKKE VAN ’N AKTIEWE KREATIEWELING 1 Timoteus 4 vers 14: “’ Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge.
11/7/2025 – VERBEELDING EN KREATIWITEIT Genesis 37 VERS 10: “Toe hy dit aan sy vader en sy broers vertel, het sy vader hom hard bestraf en aan hom gesê: Wat is dit vir ‘n droom
10/7/2025 KREATIWITEIT AS LEWENSVERVULLING Efesiërs 4 vers 28: “Wie gesteel het, moet nie meer steel nie, maar liewer hard werk en met sy eie hande iets nuttigs doen, sodat hy vir dié wat dit nodig
9/7/2025 EK IS GOD SE KREATIEWE MEESTERSTUK Efesiërs 2 vers 10: “Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie
8/7/2025 Kreatiwiteit as Deug Genesis 1 verse 26 tot 28: “Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die
7/7/2025 DEFINISIE VAN KREATIWITEIT Spreuke 3 verse 18 tot 20: “Dit is ‘n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou. Die Here het die fondament van die
7 – 14 Julie 2025 – NUWE DAGSTUKKIE REEKS OOR KREATIWITEIT Wat is kreatiwiteit? Kreatiwiteit is volgens my die vermoë om iets nuuts te skep – idees, oplossings, uitdrukkings, of selfs uitvindinge. Die woord “kreatiwiteit”