Blog

Home » blog » ADVENT 2024

ADVENT OORDENKINGS – KERSFEES IS SAAMETE

WOENSDAG 25/12/2024 Liefde Oorwin Alles “Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie

Read More »

KERSETE MET FAMILIE – VREDE OF ONVREDE

DINSDAG 23122024: DIE GESKENK VAN SELFBEHEERSING “Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.” 2 TIMOTEUS 1 VERS 7 Selfbeheersing is ’n vrug van die

Read More »

KERSWENSE – 2024 – AAN MY BLOGLESERS

’N HARTLIKE KERSBOODSKAP AAN MY GELIEFDE BLOGLESERS Aai tog, nog ‘n jaar het tot ‘n einde gekom en die ouderdom word gevoel maar, dis feestyd en daarom wil ek ‘n oomblik neem om ‘n opregte

Read More »

Kersete met Familie – Vrede of Onvrede?

KERSETE Blog dagstukkie aankondiging: 23–25 Desember 2024 Kersdag kom nader, baie van ons sien uit na die vreugde van saamwees om die etenstafel met geliefdes. Van ons reis ook ver om by familie te wees.

Read More »

PREEK: VIERDE SONDAG VAN ADVENT 2024

PREEK 4de Advent 22122024 – VOORBEREIDING VIR VREDE Lukas 1 Verse 57 tot 80: “… redding van ons vyande en uit die hand van almal wat vir ons haat, om barmhartigheid te bewys aan ons vaders

Read More »