LIVE OP FACEBOOK: BOEKPRESENTATIE OBE PHILLIPS

Home » blog » LIVE OP FACEBOOK: BOEKPRESENTATIE OBE PHILLIPS

VRIJE NATUURMENSEN TOT SLAVEN

Liewe Facebook-vriende en familie in Suid-Afrika! Op Sondag 8 Februarie neem ek julle saam na die wêreld van die Nederlandse Khoi. Geen stres! Ek gaan LIVE  om 16:00 CAT (RSA-tyd) — dis 15:00 in Nederland — en deel ’n deel van my aanbieding én die atmosfeer in Het Arsenaal met julle. Onthou die tydverskil: 16:00 in Suid Afrika! In my debuut, boek wat inmiddels in nederlands vertaal is “Vrye Natuurmense tot Slawe”, vertel ek van die onuitblusbare vlam van my voorouers. Sien julle daar op FB, asseblief! Mis dit nie! https://www.facebook.com/obe.phillips

Op zondag 8 februari neem ik jullie mee naar de wereld van de Khoi. Kun je er fysiek niet bij zijn in Doesburg? Geen zorgen! Ik ga LIVE om 15:00 uur CET om een deel van de presentatie en de sfeer in Het Arsenaal met jullie te delen. Onthou die tydverskil 16h00 in Suid Afrika ..!!

In mijn debuut ‘Vrye Natuurmense tot Slawe’ vertel ik het verhaal van de onuitblusbare vlam van mijn voorouders. Mis het niet! https://www.facebook.com/obe.phillips

Leave a Comment