Die Nadoodse Kontrolelys en Begrafnisbeplanning

Home » blog » Die Nadoodse Kontrolelys en Begrafnisbeplanning

KONTROLE LYS

Beplan die begrafnis met eerlike mense!!!1

  • Kies ‘n betroubare begrafnisonderneming
  • Reël ‘n ontmoeting met die begrafnisondernemer
  • Soek die oorledene se ID-kaart of groen (strepieskode) ID-boek en maak gesertifiseerde afskrifte
  • Naasbestaandes se ID-kaart of groen (strepieskode) ID-boek
  • Begrafnispolis (indien daar een is)
  • Huweliksertifikaat (dit word vereis deur die versekeringsmaatskappy indien u ‘n polis het)
  • ‘n Foto van die oorledene indien u besluit om begrafnisbriewe te laat druk.
  • Verkry die doodsertifikaat en maak gesertifiseerde afskrifte
  • Verskaf inligting aangaande begrafnispolisse aan die betrokke begrafnisonderneming
  • Beplan die begrafnisdiens
  • Reël vir die stoor van die oorledene se liggaam
  • Reël vir klere vir die oorledene
  • Kies tussen ‘n begrafnis of ’n verassing
  • Kies ‘n lokaal of kerk of tent
  • Kies ‘n kis of ‘n “casket”
  • Kies blomme
  • Besluit of blomblare benodig gaan word
  • Bepaal hoeveel mense die begrafnis gaan bywoon
  • Reël kerse en beligting
  • Reël drinkgoed
  • Reël kos en spyseniering
  • Kies liedere en beplan liedjielyste
  • Reël begrafnisbriewe
  • Kies musiek
  • Kies ‘n grafsteen
  • Kies ‘n graf
  • Kies ‘n grafmerker en inskrywings
  • Besluit op die tyd en plek vir die diens
  • Kies foto’s of videos om te vertoon
  • Predikant of amptenaar of godsdiensleier wat die diens gaan lei
  • Besluit wie die lofrede/s gaan doen