Blog
HULDEBLYK INLEIDINGS
11 Voorbeelde van Huldeblyk-Inleidings in Afrikaans Wanneer jy ’n huldeblyk skryf, is die inleiding die hartklop wat die toon van jou hulde toespraak vasstel. Dit is waar jy die eerste emosionele kontak met jou gehoor
PREEK SONDAG 24 AUGUSTUS 2025 BEHOORT DIE KERK SIEKESALWING TOE TE LAAT?
PREEK 24/8/2025 SIEKESALWING OF NIE? MARKUS 6: 6 – 13 & JAKOBUS 5: 13 – 18: “As daar iemand van julle is wat siek is, moet hy die ouderlinge van die gemeente laat kom, en
PREEK SONDAG 16 AUGUSTUS 2025 GOEDHEID
PREEK 16/8/2025 PRAKTIESE MANIERE OM GOD SE GOEDHEID TE VERTOON GEBED VOOR DIE SKRIFLESING Here ons God, U Woord is lig vir ons pad en waarheid vir ons lewe. Vandag kom ons met oop ore
PREEK VROUEDAG 8 AUGUSTUS 2025 – HUISGESIN VAN GOD
VROUEDAG 8/8/2025 PRISCILLA EN AQUILA – MERKWAARDIGE EGPAAR ROMEINE16 vers 3 & 4: “Ek stuur groete vir Priscilla en Aquila. Hulle werk saam met my vir Christus Jesus. Hulle het my lewe gered, maar hulle het
DAGSTUKKIE SATERDAG 9 AUGUSTUS 2025 – GOEDHEID AS DEUG
SATERDAG 9/8/2025 – DIE GESONDHEIDSVOORDELE VAN GOEDHEID Lukas 6 v 31: “En soos julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, doen so ook aan hulle.” Inleiding Ons leef in ’n tyd van
DAGSTUKKIE VRYDAG 8 AUGUSTUS 2025 – GOEDHEID AS DEUG
VRYDAG 8/8/2025 MANIERE OM GOEDHEID TE BEOEFEN Sagaria 7 verse 9 &10 “So het die Here die Almagtige gesê: Laat reg geskied aan almal, bewys liefde en barmhartigheid aan mekaar; moenie die weduwee en die weeskind,
DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2025 DAGSTUKKIE GOEDHEID AS DEUG
DONDERDAG 7/8/2025 – DIE VOORDELE VAN GOEDHEID VIR DIE GOEDHARTIGE PERSOON Spreuke 11 verse 16&17 “’n Vriendelike vrou behaal eer, maar geweldenaars behaal rykdom. ’n Goedhartige man doen homself goed, maar die wrede bring onheil
WOENSDAG 6 AUGUSTUS 2025 DAGSTUKKIE – GOEDHEID AS ‘N DEUG
WOENSDAG 5/8/2025 – WAAROM GOEDHEID SAAK MAAK Efesiërs 4:32 “Maar wees vriendelik en innig meelewend teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God ook julle in Christus vergewe het.” Inleiding In ‘n wêreld wat dikwels verkies
DINSDAG 5 AUGUSTUS 2025 DAGSTUKKIE – GOEDHEID AS ‘N DEUG
DINSDAG 4/8/2025 – GOEDHEID VIR ANDER IS UITEINDELIK OOK GOED VIR JOUSELF Lukas 6 vers 35 “Maar julle moet julle vyande liefhê en goed doen, en uitleen sonder om iets terug te verwag; en julle