PREEK 9 NOVEMBER 2025 – DIE BORSLAP VAN INSLUITING EN VERTEENWOORDIGING.
PREEK SONDAG 9/11/2025 DIE NAME OP DIE BORSLAP Eksodus 28 verse 15 tot 30: “Jy moet ook die borstas van beslissing maak van kunstige werk; soos die werk van die skouerkleed moet jy dit maak;