TAKT AS DEUG DAGSTUKKIE REEKS – WOENSDAG 16 JULIE 2025
WOENSDAG 16/7/2025 – BYBELSE TAKT – PAULUS SE METODE Handelinge 17:22–23 “ Paulus gaan toe in die middel van die Areópagus staan en sê: Atheners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is.