SATERDAG 12 JULIE 2025 KREATIWITEIT DAGSTUKKIE
12/7/2025 – KARAKTERTREKKE VAN ’N AKTIEWE KREATIEWELING 1 Timoteus 4 vers 14: “’ Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge.