16 MEI 2025 DAGSTUKKIES: VERDRAAGSAAMHEID AS ‘N DEUG
VRYDAG 16/5/2025 – DIE CHRISTEN EN POLITIEKE VERDRAAGSAAMHEID Romeine 13:1–7 : “Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie,