VRYDAG EERLIKHEID DAGSTUKKIE-REEKS 4 APRIL 2025
4/4/2025 EERLIKHEID EN REGVERDIGHEID “Reg en geregtigheid doen is vir die Here verkiesliker as offer.” – Spreuke 21 vers 3 Eerlikheid en regverdigheid is soos twee kante van dieselfde geldstuk in die koninkryk van God.