DINSDAG EERLIKHEID DAGSTUKKIE-REEKS 1 APRIL 2025
1/4/2025 – EERLIKHEID EN DISKRESIE “Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; ‘n betroubare mens bewaar ‘n geheim” – Spreuke 11 vers 13 Eerlikheid en diskresie klink op die oog af soos twee teenoorgesteldes