DAG 1: WEEK VAN GEBED 2025 – GOD MAAK DIE ONMOONTLIKE MOONTLIK (DIE DRYWENDE BYL) 2 KON 6 1-7
Maandag, 20 Januarie 2025 – Die Profeteskool van Elisa Die verhaal begin met ’n praktiese probleem: die profeteskool het te klein geword. Hierdie probleem weerspieël ’n florerende bediening, wat die behoefte aan uitbreiding geestelike groei