MAANDAG 23122024: KERSETE – VREDE OF ONVREDE?
JAAG VREDE NA BY DIE KERS EETTAFEL “Laat ons dan streef na wat die vrede bevorder en tot opbouing van mekaar dien.” ROMEINE 14:19 Die etenstafel tydens die feestyd is dikwels ’n plek van verbinding,

KERSETE Blog dagstukkie aankondiging: 23–25 Desember 2024 Kersdag kom nader, baie van ons sien uit na die vreugde van saamwees om die etenstafel met geliefdes. Van ons reis ook ver om by familie te wees.