ALKOHOLMISBRUIK OORDENKINGREEKS – WAT SÊ GOD OOR ALKOHOL? (2)
ALKOHOLMISBRUIK DINSDAG 27 AUGUSTUS 2024 JOHANNES 2:7-10 “En toe daar wyn kortkom, sê die moeder van Jesus vir Hom: Hulle het geen wyn nie…..” Jesus se eerste wonderwerk was toe Hy water in wyn verander