WARE EN VALSE PROFETE OORDENKINGREEKS – (4) : GOD SE PROFEET VERSUS BAAL SE PROFETE
OORDENKINGREEKS – DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2024 1 KONINGS 18 verse 20 tot 29: “…. En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is,